Ann Harding

Ann Harding
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Dorothy Walton Gatley
Geboorte (1902-08-07)7 Augustus 1902
Sterfte 1 September 1981 (op 79)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Jane Bannister (1928-2005)
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1921–1965
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ann Harding (7 Augustus 1902 – 1 September 1981) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Holiday (1930), The Animal Kingdom (1932), The Life of Vergie Winters (1934), en A Night of Terror (1937).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy